
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
Â
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Â
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Â
Tuis aflewering - R30.00
Â
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Â
Â
Braaivleis Speserye 125ml
|
Kategorie: |
Deli |
|
Prys: |
R 45.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
125ml
Hierdie sout vorm sy eie sous. Dit gaan saam kortrib soos kaas en kruie. Ons braaivleis speserye bevat regte worchestersous en gaan dan deur 'n lae hitte droging proses. Ons soute bevat geen preserveermiddels of kleurmiddels nie.