
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
Â
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Â
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Â
Tuis aflewering - R30.00
Â
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Â
Â
Chocolate chip Koekies
|
Kategorie: |
Bakkery |
|
Prys: |
R 75.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Hierdie koekie lyk soos die alledaagse chocolate chip maar dis alles behalwe. Ek gebruik couverture sjokolade (ñ fancy woord vir baie hoë kwaliteit sjokolade soos bv Lindt) en die deeg word met egte botter gemaak. Hierdie koekie smelt weg in jou mond soos brosbrood. Prys is per 500g