
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
Â
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Â
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Â
Tuis aflewering - R30.00
Â
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Â
Â
Geskenk Boks & Kaartjie
|
Kategorie: |
Bakkery, Deli, Spens |
|
Prys: |
R 150.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Voeg 'n geskenkboks by jou mandjie en stuur vir ons in die bestelling notas watter produkte in die boks moet kom en 'n nota wat daarby geskryf moet wees. Sit die adres in waar die pakkie gestuur moet word.