Plaastafel voldoen aan die  bepalings van regulasies 5 en 6 gemaak deur die regering, kennisgewing no 638 van 22 Junie 2018 ten opsigte van voorbereiding, verpakking en verwerking van voedsel.  Sertifikaat No: WDM BWS 080

Shopping Cart (0)

Winkel

Gesonde, tuisgemaakte produkte van die plaas tot op jou tafel

 

 Ons koop jou Plaastafel bottels terug teen R4 'n bottel. As jy jou bestelling kom afhaal, bring jou leë bottels saam in 'n sakkie met 'n nota by waarop jou naam, van en kontak besonderhede op is. Ek reik dan vir jou 'n koepon uit wat ek per whatsapp na jou stuur en  jy kan die kode gebruik vir afslag met jou volgende aankope.

Nylstroom, Naboomspruit en Warmbad

BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY

 

COFFEE SNOB,

SPARROW WINKELSENTRUM

(OORKANT WIMPY)

 

Bestellings voor Maandae 13:00,

kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00

Bestellings voor Woensdae 13:00,

kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00

 

Tuis aflewering - R30.00

 

Landswye Aflewering

Courier Guy R99.00

Slegs nie-bederfbare,

gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.

 

Vir grootte, bestandele en voorbereiding instruksies, kliek op die produk om oop te maak.

 

Hoender Soppoeier 100g

Kategorie:
Spens
Prys:
R 35.00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Beskrywing

Die Soppoeier word gemaak met suiwer plaasbotter en melkpoeier. Dit bevat geen preserveermiddels nie en ons gebruik GMO vrye steengemaalde meel. 

Gebruik hierdie mengsel om soppe en souse mee te verdik.

 

Gebruik soos volg: 

40 - 60ml (3-4eetl) op 1 koppie water. Stoor lugdig in die yskas vir 3 maande of in die vrieskas vir 6 maande.