
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
Â
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Â
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Â
Tuis aflewering - R30.00
Â
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Â
Â
Heuning Botter 120g
|
Kategorie: |
Deli |
|
Prys: |
R 55.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
150g
Ons heuning botter is 'n onweerstaanbare kombinasie van romerige plaasbotter en die soetheid van vars, rou plaasheuning met 'n knippie pienk sout. Dit is perfek om te smeer op warm varsgebakte brood, pannekoeke, plaatkoekies en skons. Die natuurlike bestandele en die delikate balans van soet en romerig maak dit 'n bederf wat jy elke dag kan geniet. Heuningbotter is 'n spesiale lekkerny wat elke maaltyd 'n spesiale geur gee.
ALLERGENE:
By Plaastafel neem ons jou gesondheid en veiligheid baie ernstig op . Ons wil jou bewus maak dat ons in ons kombuis en produksieproses met verskeie allergene werk, insluitend, maar nie beperk tot neute, melk, eiers, koring en soja. Alhoewel ons ons beste doen om kruisbesmetting te voorkom, kan ons nie waarborg dat ons produkte volledig vry is van hierdie allergene nie.
Indien jy enige ernstige voedselallergieë het, beveel ons sterk aan dat jy versigtig is wanneer jy ons produkte gebruik. Jou gesondheid en tevredenheid is vir ons van uiterse belang.