
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Tuis aflewering - R30.00
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
2x Gevriesde Neapolitan Pizza Basisse 25cm
|
Kategorie: |
Deli |
|
SKU: |
Pizza-Base-Sous |
|
Prys: |
R 68.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Dun basis met Italiaanse tamatiesous. 25cm grootte. Gevriesde basisse. 2 in 'n pak.
'n Lekker pizza begin by 'n goeie basis. Ons basisse word met 00 steengemaalde meel gemaak op die egte Italiaanse manier. Dit gaan deur 'n koue fermentasie proses vir 24 uur voor dit op gietyster plate vooraf gebak word.
Gaarmaak metode:
Voorverhit oond tot op 220C, haal uit vrieskas, vul na wense en bak op pizza steen vir 5-8min. Vir die beste resultate, bak op pizzasteen of gietyster plaat.
ALLERGENE:
By Plaastafel neem ons jou gesondheid en veiligheid baie ernstig op . Ons wil jou bewus maak dat ons in ons kombuis en produksieproses met verskeie allergene werk, insluitend, maar nie beperk tot neute, melk, eiers, koring en soja. Alhoewel ons ons beste doen om kruisbesmetting te voorkom, kan ons nie waarborg dat ons produkte volledig vry is van hierdie allergene nie.
Indien jy enige ernstige voedselallergieë het, beveel ons sterk aan dat jy versigtig is wanneer jy ons produkte gebruik. Jou gesondheid en tevredenheid is vir ons van uiterse belang.