
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
Â
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Â
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Â
Tuis aflewering - R30.00
Â
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Â
Â
Oudtydse suurdeeg brood
|
Kategorie: |
Bakkery |
|
Prys: |
R 55.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Oudtydse suurdeeg brode. Slegs water, meel, sout en gis plantjie. Gefermenteer vir 36ure en gebak in gietyster potte met ñ deksel, of ñ dutch oven soos die engelse sê. Hierdie brode het ñ prominente suurderige smaak, oop krummel (gate) en ñ taaierige tekstuur. Op ñ tafel is dié ñ ware kunswerk.
Suurdeegbrood is vol vitamiene en minerale, insluitend vitamien B, yster en kalsium, en is ook 'n goeie bron van antioksidante en probiotika.
ALLERGENE:
By Plaastafel neem ons jou gesondheid en veiligheid baie ernstig op . Ons wil jou bewus maak dat ons in ons kombuis en produksieproses met verskeie allergene werk, insluitend, maar nie beperk tot neute, melk, eiers, koring en soja. Alhoewel ons ons beste doen om kruisbesmetting te voorkom, kan ons nie waarborg dat ons produkte volledig vry is van hierdie allergene nie.
Indien jy enige ernstige voedselallergieë het, beveel ons sterk aan dat jy versigtig is wanneer jy ons produkte gebruik. Jou gesondheid en tevredenheid is vir ons van uiterse belang.