
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Tuis aflewering - R30.00
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Warm Sjokolade Bêre-mengsel 200g
|
Kategorie: |
Spens |
|
Prys: |
R 80.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
200g
Troos teen die koue. Gesond en luuks. Ons gebruik net hoë kwaliteit sjokolade.
Meng 60ml kookmelk en 190ml kookwater met 15ml van die sjokolade mengsel in 'n koppie en bedien dadelik.