Plaastafel voldoen aan die bepalings van regulasies 5 en 6 gemaak deur die regering, kennisgewing no 638 van 22 Junie 2018 ten opsigte van voorbereiding, verpakking en verwerking van voedsel. Sertifikaat No: WDM BWS 080
Welkom by Plaastafel se grootmaat afdeling. By Plaastafel verstaan ons dat die regte bestandele 'n verskil maak in die sukses van jou restaurant, spysenieringsdiens, of spesiale geleentheid. Ons bied 'n verskeidenheid van ons tuisgemaakte, gesonde produkte aan teen spesiale pryse, spesifiek vir restaurante, spyseniers, funksie organiseerders en winkels.
Grootmaat-verkope: Alle produkte op ons webwerf is beskikbaar in grootmaat, wat jou toelaat om op kwaliteit te spaar sonder om in te boet op gesondheid en smaak.
Spesiale Pryse: Ons bied 'n spesiale afslag op ons grootmaat bestellings om jou kostes laag te hou terwyl jy steeds die beste vir jou kliënte op die tafel sit.
Toets Bokse: Probeer ons produkte voordat jy groot bestel met 'n toets boks. Ontdek die geure en kwaliteit wat jou geleentheid of besigheid na die volgende vlak sal neem.
Spesiale Bestellings: Ons is trots daarop om aan spesiale bestellings te voldoen -of dit nou 'n unieke resep is of 'n spesifieke produk wat jy benodig. Laat ons weet wat jy in gedagte het en ons sal ons bes doen om dit vir jou te skep.
Souse & Smere
Konfyt & Marmelades
Brode & Steengemaalde meel
Pasta & Pizza Basisse
Kruie & Speserye
Koekies & Beskuit


Nylstroom Inwoners
Bestellings wat voor Maandae 13:00 geplaas is, word Woensdae afgelewer vanaf 9:00vm
Bestellings wat voor Woensdae 13:00 geplaas is, word Vrydae afgelewer vanaf 9:00vm
Adres sal voorsien word.
Naboomspruit en Warmbad
Bestellings wat voor Maandae 13:00 geplaas word, word Donderdag afgelewer.
Optel punte sal voorsien word.
Landswye Aflewering
Slegs nie bederfbare produkte kan landswyd afgelewer word
Pudo Locker to Locker R50 - R100
Pudo Locker to Door R60 - R200
Courier Guy R99.00
Pep Paxi R59.95 - R139.95
Kies by die betaalpunt.
Chocolate chip Koekies
|
Category: |
Bakkery |
|
Price: |
R 75.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Hierdie koekie lyk soos die alledaagse chocolate chip maar dis alles behalwe. Ek gebruik couverture sjokolade (ñ fancy woord vir baie hoë kwaliteit sjokolade soos bv Lindt) en die deeg word met egte botter gemaak. Hierdie koekie smelt weg in jou mond soos brosbrood. Prys is per 500g

BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Tuis aflewering - R30.00
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Chocolate chip Koekies
|
Category: |
Bakkery |
|
Price: |
R 75.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Hierdie koekie lyk soos die alledaagse chocolate chip maar dis alles behalwe. Ek gebruik couverture sjokolade (ñ fancy woord vir baie hoë kwaliteit sjokolade soos bv Lindt) en die deeg word met egte botter gemaak. Hierdie koekie smelt weg in jou mond soos brosbrood. Prys is per 500g