Plaastafel voldoen aan die bepalings van regulasies 5 en 6 gemaak deur die regering, kennisgewing no 638 van 22 Junie 2018 ten opsigte van voorbereiding, verpakking en verwerking van voedsel. Sertifikaat No: WDM BWS 080
Welkom by Plaastafel se grootmaat afdeling. By Plaastafel verstaan ons dat die regte bestandele 'n verskil maak in die sukses van jou restaurant, spysenieringsdiens, of spesiale geleentheid. Ons bied 'n verskeidenheid van ons tuisgemaakte, gesonde produkte aan teen spesiale pryse, spesifiek vir restaurante, spyseniers, funksie organiseerders en winkels.
Grootmaat-verkope: Alle produkte op ons webwerf is beskikbaar in grootmaat, wat jou toelaat om op kwaliteit te spaar sonder om in te boet op gesondheid en smaak.
Spesiale Pryse: Ons bied 'n spesiale afslag op ons grootmaat bestellings om jou kostes laag te hou terwyl jy steeds die beste vir jou kliënte op die tafel sit.
Toets Bokse: Probeer ons produkte voordat jy groot bestel met 'n toets boks. Ontdek die geure en kwaliteit wat jou geleentheid of besigheid na die volgende vlak sal neem.
Spesiale Bestellings: Ons is trots daarop om aan spesiale bestellings te voldoen -of dit nou 'n unieke resep is of 'n spesifieke produk wat jy benodig. Laat ons weet wat jy in gedagte het en ons sal ons bes doen om dit vir jou te skep.
Souse & Smere
Konfyt & Marmelades
Brode & Steengemaalde meel
Pasta & Pizza Basisse
Kruie & Speserye
Koekies & Beskuit

Nylstroom Inwoners
Bestellings wat voor Maandae 13:00 geplaas is, word Woensdae afgelewer vanaf 9:00vm
Bestellings wat voor Woensdae 13:00 geplaas is, word Vrydae afgelewer vanaf 9:00vm
Adres sal voorsien word.
Naboomspruit en Warmbad
Bestellings wat voor Maandae 13:00 geplaas word, word Donderdag afgelewer.
Optel punte sal voorsien word.
Landswye Aflewering
Slegs nie bederfbare produkte kan landswyd afgelewer word
Pudo Locker to Locker R50 - R100
Pudo Locker to Door R60 - R200
Courier Guy R99.00
Pep Paxi R59.95 - R139.95
Kies by die betaalpunt.
Melk rolletjies x9
|
Category: |
Bakkery |
|
Price: |
R 65.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
Die Amerikaners verwys na hierdie rolletjies as ''dinner rolls''. Die deeg word verryk met melk, botter en rou heuning. Die tekstuur is sagter en meer delikaat as die van brood. Bedien warm met regte botter en Plaastafel konfyt. Die rolletjies is kleiner as 'n medium broodrolletjie en dikwels klaar voor die ander geregte op die tafel. 9 rolletjies in 'n bakkie.
ALLERGENE:
By Plaastafel neem ons jou gesondheid en veiligheid baie ernstig op . Ons wil jou bewus maak dat ons in ons kombuis en produksieproses met verskeie allergene werk, insluitend, maar nie beperk tot neute, melk, eiers, koring en soja. Alhoewel ons ons beste doen om kruisbesmetting te voorkom, kan ons nie waarborg dat ons produkte volledig vry is van hierdie allergene nie.
Indien jy enige ernstige voedselallergieë het, beveel ons sterk aan dat jy versigtig is wanneer jy ons produkte gebruik. Jou gesondheid en tevredenheid is vir ons van uiterse belang.

BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Tuis aflewering - R30.00
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.