Plaastafel voldoen aan die  bepalings van regulasies 5 en 6 gemaak deur die regering, kennisgewing no 638 van 22 Junie 2018 ten opsigte van voorbereiding, verpakking en verwerking van voedsel.  Sertifikaat No: WDM BWS 080

Shopping Cart (0)

Winkel

Gesonde, tuisgemaakte produkte van die plaas tot op jou tafel

 

 Ons koop jou Plaastafel bottels terug teen R4 'n bottel. As jy jou bestelling kom afhaal, bring jou leë bottels saam in 'n sakkie met 'n nota by waarop jou naam, van en kontak besonderhede op is. Ek reik dan vir jou 'n koepon uit wat ek per whatsapp na jou stuur en  jy kan die kode gebruik vir afslag met jou volgende aankope.

Nylstroom, Naboomspruit en Warmbad

BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY

 

COFFEE SNOB,

SPARROW WINKELSENTRUM

(OORKANT WIMPY)

 

Bestellings voor Maandae 13:00,

kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00

Bestellings voor Woensdae 13:00,

kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00

 

Tuis aflewering - R30.00

 

Landswye Aflewering

Courier Guy R99.00

Slegs nie-bederfbare,

gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.

 

Vir grootte, bestandele en voorbereiding instruksies, kliek op die produk om oop te maak.

 

Item naam Prys
Groenvye 750ml
R 180.00
Geskenk Boks & Kaartjie
R 150.00
Pasta sous 750g
R 65.00
Soet Peri-Peri Sous 250ml
R 46.00
Pynappel Soetrissie Sous 375ml
R 55.00
Soet & Suur Roerbraai Sous
R 55.00
Groenmamba Rissiesous 375ml
R 55.00
Sweetchilli Sous 375ml
R 55.00
Perske Blatjang 375ml
R 65.00
Beet Blatjang 375ml
R 55.00
Cowboy Candy 250ml
R 46.00
Rooi-ui & Whisky Marmelade 250ml
R 46.00
Ingelegde Beet Skywe 750ml
R 60.00
Gerasperde Beetslaai 750ml
R 60.00
Knoffel Room 250ml
R 67.00
Chimichurri 250ml
R 62.00
Basilliepesto 250ml
R 85.00
Tagliatelle 500g
R 65.00
Fettuchini 500g
R 65.00
Capellini 500g
R 65.00
2x Gevriesde Neapolitan Pizza Basisse 25cm
R 68.00R 80.00
5x Rou Gevriesde Pizza Basisse 25cm
R 114.75R 135.00
Oond-gedroogte Tamaties 50g
R 35.00
Plaas Botter 500g
R 90.00
Beenmurg Botter 120g
R 55.00
"Cowboy" Botter 120g
R 55.00
Heuning Botter 120g
R 55.00
Fyn Vyekonfyt 250ml
R 70.00
Appelkoos & Steranys Konfyt 250ml
R 66.00
Pynappel & Makataan Konfyt 250ml
R 52.00
Suurlemoen & Pynappel Konfyt
R 50.00
Beet, Vye & Gin Konfyt 250ml
R 60.00
Tamatie & Gemmer Konfyt 250ml
R 52.00
Wortelkoek Konfyt 250ml
R 62.00
Makataan Stukke 250ml
R 55.00
Braaivleis Speserye 125ml
R 45.00
Gerookte Paprika Invryfsout 125ml
R 45.00
Suurlemoen & Vinkelsout 125ml
R 45.00
Parmesaan & Knoffelsout 125ml
R 45.00
Gevulde Rolletjies x6 (1)
R 65.00
Vetkoeke
R 8.50
Melk rolletjies x9
R 65.00
Oudtydse suurdeeg brood
R 55.00
Ouma se Hertzoggies x6
R 64.00
Chocolate chip Koekies
R 75.00
Melting Moments
R 55.00
Gemmer Koekies 300g
R 55.00
Brosbrood Koekies 300g
R 55.00
Amasi Beskuit 500g
R 50.00
Sjokolade Brownie Beskuit 400g
R 60.00
Saad Beskuit 500g
R 65.00
Ryk Sjokolade Muffin x1s
R 35.00
Piesang en Pekaneut Muffins x1
R 35.00
Wit Uie Sopppoeier 100g
R 35.00
Hoender Soppoeier 100g
R 35.00
Sampioen Soppoeier 100g
R 35.00
2.5 kg Steengemaalde koekmeel
R 75.00
2.5kg Steengemaalde Bruin Meel
R 75.00
2.5kg ''00'' Pastry Meel
R 99.00
Cuppachino Bêre-mengsel 200g
R 60.00
Warm Sjokolade Bêre-mengsel 200g
R 80.00